Profiles:
Hugues Bella Lufu
Levona Williams
Cameron Nel
Marno Plaatjies
Marno Plaatjies
Reinhard Bosse

 

Results:

Cameron Nel Suid Afrikaanse kampioen na sewe jaar   by stoei betrokke. Cameron Nel 2010 SA Grieks   Romeinse Kampioen 0/13 36-39kg

SA Grieks Romeinse kampioenskappe Ons het   15 medaljes gewen by SA Grieks Romeinse   kampioenskappe 6 Goud en 6 silver en 3 brons

SA Kampioenskappe resultate
  Juniors
  Seniors

Hugues Bella Lufu is gekies vir die Suid Afrikaanse   senior span om na die Afrika Kampioenskappe in   Nigeria, Mei 2010, te gaan.

Levona Williams, Clinton Hein, Eshwin Klaasen   Die Drie stoeiers is gekies vir die Suid Afrikaanse   kadet span wat aan die Kadet Afrika   Kampioenskappe in Egipte deel te neem.

Marno Plaatjies is gekies vir die Suid Afrikaanse   Junior span wat aan die Junior Afrika   Kampioenskappe gaan deelneem in Egipte in Junie   2010

Reinhard Bosse, Pieter Bosse Die twee lede van   Olympians is gekies vir die WP Afrigters Komitee

Craig Dawson Hy is verkies tot VISI President van   WP uitvoerende bestuur.

Johnny Reitz Big 5

OPE Uitslae 2009

Winter OPE Uitslae 27 Junie 2009

2010 Calendar:
Download the calendar here
Copyright © 2010 Olympians Wrestling Academy. | All Rights Reserved. | Website by: Giga-Connect